Volmaan ter ere van suiwel by Taalmonument Met nóg ’n jaar wat einde se kant toe staan, is ’n heerlike lenteaand op die beeldskone Paarlberg die...
Slang! Leer meer oor adders en slangbytbehandeling
Fassssssssinerende werkswinkel met topkenner Tim Vorster by Taalmonument Slange is oral, maar meeste is glad nie gevaarlik nie en speel ’n onmisbare...
Moewiese makietie kom Paarl toe!
Afrikaans Amptelik 100 se laaste groot fees by Taalmonument Afrikaans Amptelik 100 sluit sy veldtog om Afrikaans as amptelike taal te vier af met 'n...
Debatstoernooi laat leerders flink dink
Jonges ding in Afrikaans mee om eer...en kontant! Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM), in samewerking met die Historium Trust en die...
Van taalpaal tot totem: Kom wissel toekomswoorde met ons
Klets met paneel van kenners Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) vier 50 jong jare in 2025. Dié mylpaal plaas weer die klem op hierdie...
Maak ’n nota vir eens-in-’n-leeftyd dans
Taalmonument vier 50ste met musiek in goud en swart Skryf dit neer, maak ’n knoop, krap dit op die muur, plaas dit nou op jou elektroniese kalender...
Walvismaan skyn helder vir groot mylpaal
Volmaanpiekniek vier Taalmonument se 50ste! Wat kan beter wees as ’n heerlike lenteaand in die pragtigste tuine op die prentjiemooi Paarlberg? Kom...
Stap saam, vier saam – 50 jaar Monumentaal!
Gratis pretstap verken Afrikaans in die Paarl Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) kondig met trots hul GRATIS historiese #50Pretstap aan –...
Fotografie: goed, beter en nou beste
Gevorderde kursus met Haarhoff by Taalmonent Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) bied op SATERDAG, 4 OKTOBER 2025, weer die gewilde en...
Jong koorklanke weerklink wéér
Nege skoolkore vier Taalmonument se 50ste op hoë noot Ná ’n paar jaar se stilte keer die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) se geliefde...
Nie mik en druk, maar dink en skep
Verken beter fotografie met Haarhoff by Taalmonument Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) bied op SATERDAG, 6 SEPTEMBER, en SATERDAG, 4...
‘Hoe beleef ons taal?’ vra monument
Gratis gesprek in Paarl ondersoek Afrikaans se reis Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) nooi weereens belangstellendes na die GRATIS en...
Neville Alexander-eerbewyse: Oproep om benoemings
Taalmonument, Het Jan Marais bied R90 000 vir onbesonge taalhelde om 50 jare te vier Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) en Het Jan Marais...
Wen kaartjies vir Taalmonument se bal!
Volg instelling op sosiale media vir kans om 50ste verjaardag stylvol saam te vier Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) vier vanjaar 'n...
🐻 Help, die Taalmonument se oulike 50ste Beer kort ‘n naam! 🎉
Kinders tot 14 kan inskryf; wen R500 kontant en jaarpermit (waarde R220) Die Storie van die Beer Raai wat het by die Afrikaanse Taalmuseum en...
Wynlanders: benoem nóú jul vroue van formaat
Taalmonument, munisipaliteit en trust borg weer fenomenale pryse Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM), Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit...
Feestyd se openingstye
BLY OP HOOGTE Facebook facebook.com/afrikaansetaalmonument Instagram instagram.com/taalmonument WA-kanaal...


















