Wat gebeur?
Die museum, monument en amfiteater bied unieke geleenthede dwarsdeur die jaar aan.
Besoekers kan onder meer heerlike volmaanpieknieks, sterrekykpieknieks, buitelugkonserte, programme op spesifieke gedenkdae asook ander kulturele aktiwiteite beleef of deelneem aan kursusse (soos fotografie en digkuns), pretlope, debatswerkswinkels, opvoedkundige programme en baie meer.
Om die jongste opsies te sien, klik op die geleentheid van jou keuse.

