Taalhulpbronne
Aanlynhulpbronne oor Afrikaans
- Geskiedenis van Afrikaans storievanafrikaans.co.za
- Die ontstaan en ontwikkeling van Afrikaans afrikaans.com/ons-taal/oorsprong
- More on Afrikaans en.wikipedia.org/wiki/Afrikaans
- Arabiese Afrikaans af.wikipedia.org/wiki/Arabiese_Afrikaans
- ‘Die Afrikaans van die Kaapse Moslems’ (Volledige Afrikaanse boek as PDF hier beskikbaar)
- Enkele Leksikale Aspekte van Moesliemafrikaans (in Engels geskryf) | Some Lexical Aspects of Cape Muslim Afrikaans (Complete article available as PDF here)
- Inligting oor die Afrikaanse grammatika (in Engels geskryf) | Information on Afrikaans phonology, morphology and syntax (all articles in English) taalportaal.org/taalportaal/topic/
- Meer oor Afrikaans af.wikipedia.org/wiki/Afrikaans
- Afrikaans-speaking population of South Africa en.wikipedia.org/wiki/Afrikaans_speaking_population_in_South_Africa
- Litnet Akademies litnet.co.za/category/akademies/litnet-akademies/
- Nuuseum wil die grootste digitale argief van Afrikaanse materiaal skep, vir die toekoms bewaar en dit beskikbaar stel vir navorsing, kreatiewe projekte en nuuskieriges. nuuseum.media/
- Die PEN Afrikaans Vertaalfonds se sentrale doelstelling is om die Afrikaanse letterkunde internasionaal te bevorder deur meer vertalings en publikasies van verdienstelike Afrikaanse werke moontlik te maak. penafrikaans.org.za/pen-afrikaans-vertaalfonds/
‘n Paar Afrikaanse kultuurorganisasies
- Verken en vier die diversiteit en skoonheid van Afrikaans www.afrikaans.com en www.afrikaans.com/organisasies/organisasies-vir-afrikaans
- Afrikaanse Taal- en Kultuurvereniging www.atkv.org.za en www.atkv.org.za/Taal/Meer-oor-taal en www.atkv.org.za/Taal/Vriende-van-Afrikaans
- Die Stigting vir die Bemagtiging deur Afrikaans www.sbafrikaans.co.za
- Federasie van Afrikaanse Kultuurverenigings www.fak.org.za
- Breytenbachsentrum www.breytenbachsentrum.co.za
- Afrikaanse Taalraad www.afrikaansetaalraad.co.za
- Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns www.akademie.co.za
Leer en verbeter jou Afrikaans in ’n japtrap
- Virtuele instituut vir Afrikaans met omvattende en gratis taalraad – viva-afrikaans.org
- Afrikaanse woordelys en spelreëls (AWS) taalkommissie.co.za/aws
- Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT) woordeboek.co.za
- Afrikaans in die klaskamer myklaskamer.com
- Leermateriaal (learning material for learners) vanaf Graad R tot Graad 3 vir Afrikaans as Huistaal en Afrikaans Addisionele Taal leerafrikaans123.co.za
- Die Wolkskool is ‘n aanlyn leerplatform vir Gr. 1 – 12 leerders, met lesse in video-formaat, werkkaarte en assesserings wat leerders in hul eie tyd, vanaf enige plek en teen hul eie pas aanvullend tot skoolonderrig kan deurwerk.
google.com/store/apps/details?id=vt.wolkskool.co.za&pli=1 - Kinderverhale in Afrikaans en ander tale | Children’s stories in Afrikaans and other languages www.nalibali.org/story-resources/multilingual-stories
- Gratis aanlynkursusse om Afrikaans te leer | Free online courses to learn Afrikaans, available in various languages
easyafrikaans.com/
openlanguages.net/afrikaans - Talle (gratis) toepassings via google store en apple store | Various (free) applications via google store and apple store
play.google.com/store/search?q=learn%20afrikaans&c=apps
apple.com/us/search/learn-afrikaans?src=globalnav - The 7 Best Apps to learn Afrikaans fluently – langoly.com/best-afrikaans-apps/
- Beter Afrikaans
https://play.google.com/store/apps/details?id=com.orangegears.beterafrikaans - Leer/learn Afrikaans gesellig-afrikaans.org
- Toeps vir leerders jougesin.solidariteit.co.za/top-10-afrikaanse-toeps-vir-voorskoolse-kinders
Apps for learners jougesin.solidariteit.co.za/en/top-10-afrikaans-apps-pre-schoolers - Afrikaanse sleutelbord
play.google.com/store/apps/details/Afrikaans_Keyboard?id=com.afrikaans.language.keyboard.app&pli - LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf. litnet.co.za/gespierde-afrikaans/
- Afrikaans with Lindie youtube.com/channel/UCIedNl4r7Hd8SnXiEjXMbKg
Afrikaans in die kuberruimte
- Ons Klyntji is die eerste en oudste Afrikaanse tydskrif, gestig in die jaar 1896. Dit herleef as zine in die 1990’s; die gedrukte Ons Klyntji zine verskyn steeds elke jaar. Klyntji.com bestaan van 2014 af. Klyntji is ’n onafhanklike webjoernaal wat fokus op diverse en progressiewe kuns en kultuur.
- SKROP is die blad waar jy na hartelus kan skrop en rondpik vir vars resensies van boeke, flieks, teater, musiek ensovoorts.
- Arabiese Afrikaans اَرَابيسي اَفْريكَانْسْ Arabic Afrikaans FB-groep – Study and discussion about, and in, the Afrikaans ajami, known as Arabic-Afrikaans (derived from Tulisan Jawi)
- Die webwerf vir ernstige Afrikaanse gesprek, www.litnet.co.za, se slagspreuk is “Krities Afrikaans”. LitNet rig sigself op die meer ingeligte en gekwalifiseerde lesersmark in veral Suid-Afrika en stimuleer kritiese gesprek in hoofsaaklik Afrikaans, maar ook in Nederlands, en in ’n baie mindere mate in Engels en Xhosa.
- Netwerk24 is ‘n Afrikaanse nuus- en vermaakwebwerf met aktuele dekking van politiek, ekonomie, misdaad, rugby, boeke, reis en leefstyl. Lees ook die weer in jou streek, die spotprente en die menings van rubriekskrywers.
- Vrye Weekblad is ’n progressiewe digitale publikasie. Dit was ’n weeklikse anti-apartheid koerant van 1987 tot 1994, toe dit toegemaak het. Dit het in April 2019 herlewe as ’n internet-publikasie en word elke Vrydag uitgegee deur die Nuwe Vrye Weekblad Media Groep.
- Maroela Media is ‘n gratis digitale mediahuis wat nuus en ‘n verskeidenheid ander inligting in Afrikaans publiseer.
- De website Voertaal richt zich op alle mensen die Nederlands en Afrikaans spreken in Nederland, Vlaanderen, Zuid-Afrika, Suriname, de Antillen en de diaspora. De redactie wordt gevormd door onafhankelijke journalisten die niet gebonden zijn aan enigerlei politieke of religieuze beweging. Afrikaans, Nederlands gewoon voor iedereen.
- Taalgenoot is die amptelike kwartaallikse kultuurtydskrif van die Afrikaanse Taal- en Kultuurvereniging (ATKV). Dit bied soveel meer as die tradisionele nistydskrif: boeiende, interessante stories en artikels oor die Afrikaanse taal, kultuur en leefstyl, asook ‘n in-diepte kyk na die werk van die ATKV. Taalgenoot is vir jonk en oud; vir mense wat in Afrikaans leef, liefhet en werk.
- Turksvy is ’n feministiese nuusbrief waarvan al die uitgawes in ’n digitale zine bymekaargesit is.
- DEKAT Tydskrif is bekend vir uitsonderlike fotografie en ontwerp. Jy sal aktuele hoofartikels en leefstylartikels vind wat op kuns, kultuur, ontwerp, dekor, motor, kos, wyn en reis fokus.
- Die Student is Netwerk24 se platform waar studente en jong werkendes onder meer gedigte en kreatiewe velde, foto-opstelle, resensies en meningstukke kan publiseer. Onderhoude en podsendings ook beskikbaar.
- Stilet is die amptelike lyfblad van die Afrikaanse Letterkundevereniging (ALV). Die tydskrif word geheel gewy aan die wetenskaplike studie van die Afrikaanse literatuur in die vorm van navorsingsartikels, literêre analises, kommentaar oor aktuele literêre vraagstukke en ALV-kongresreferate.
- Prokureur.co.za is ‘n gratis inligtingsbron (ook in Afrikaans) oor regskwessies vir lede van die publiek.
- Honderde gedigte by avbobpoetry.co.za
- Ink.org.za is n onafhanklike webtuiste – gemik op die bevordering van gehalte poësie en kortverhaalkuns in Afrikaans – waarop digters, skrywers en liriekskrywers hul werk kan publiseer.
- Lalasini is ‘n gratis, trots Suid-Afrikaanse tweetalige aanlynpublikasie wat die vloei van KENNIS, KULTUUR & INNOVASIE bevorder deur ‘n kombinasie van interessante artikels en rubrieke vir die hele gesin.