Jaarverslae

Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument is ’n skedule 3A openbare entiteit ingevolge die Wet op Openbare Finansiële Bestuur.

Hierdie verslae word jaarliks ingedien ingevolge die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika; die Wet op Openbare Finansiële Bestuur; Tesourieregulasies; die Wet op Kulturele Instellings asook ander toepaslike wette en regulasies.

Ter wille van finansiële deursigtigheid en verantwoordbare bestuur is die mees onlangse jaarverslae en amptelike planne hier beskikbaar vir die publiek, sodra dit deur die parlement aanvaar is.

ATM Jaarverslag 2025

ATM Jaarverslag 2024

ATM Jaarlikse prestasieplan 2024-2025

ATM Jaarverslag 2023

ATM Jaarlikse prestasieplan 2023-2024

ATM 2023-Midtermynverslag oor vordering met strategiese plan 2020-2025

ATM Jaarverslag 2022

ATM Jaarverslag 2021