
Bistro by Taalmonument tans gesluit
211 211 people viewed this event.
Besoekers is welkom om piekniek te hou op die pragtige gronde. Bring gerus komberse, spys en drank (geen glas/vure).
Vir die jongste nuus oor ‘n nuwe eetplek eersdaags asook die Afrikaanse Taalmuseum en -monument, volg ons WA-kanaal by


