Die simboliek van die Afrikaanse Taalmonument gee erkenning aan veral vyf Europese tale wat ‘n invloed op Afrikaans gehad het, naamlik Nederlands,...
Khoekhoen Afrikaans between tree and rock
Groen Galery at Taalmonument hones in on the language's ancient creators !Gâi ǂangus. ǁKhoreǁhare @ Khoekhoen-Afrikaans In line with the Afrikaans...
Khoekhoen-Afrikaans tussen boom en rots
Groen Galery by Taalmonument belig die taal se oer-skeppers !Gâi ǂangus. ǁKhoreǁhare @ Khoekhoen-Afrikaans In ooreenstemming met die Afrikaanse...
Taalmonument honours the green in Green Gallery
World Environment Month celebrated with exhibition and outdoor school The Afrikaans Language Museum and Monument (ATM)'s latest outdoor exhibition...
We are open!
Sivulekile! Dozens of excited visitors from near and far visited the Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) this week after it reopened to the...
Ons is oop!
Sivulekile! Tientalle opgewonde besoekers van naby en ver het die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) vandeesweek besoek nadat dit vir die...
Corona’s quick-witted crowned for Language Day
Taalmonument announces winners of flash fiction, hopes to reopen for the public on 1 October In honour of Afrikaans Language Day on 14 August, the...
Korona se spitsvondiges vir Taaldag bekroon
Taalmonument wys wenners van kort skrywes aan, hoop om 1 Oktober weer oop vir die publiek te wees Ter ere van Afrikaanse Taaldag op 14 Augustus is...
And on a virtual Paarl Mountain Moses spoke Kaaps
[fusion_builder_container hundred_percent="no" equal_height_columns="no" menu_anchor=""...
Op ʼn virtuele Paarlberg word die leviete in Kaaps voorgelees
Taalmonument vier 45ste jaar met Bybel in Kaaps Vrinne lat ons die Bybel oepeslaan en lat ons daaryt lies – o Allahoegste Gies lat die volgende...
Afrikaapse pêrels innie Paarl
Taalmonument vier Erfenismaand met Blaq Pearl Ek is ʼn Khoi ʼn San Ek stap saam die maan – met wild in my hand En ʼn dans – wat jou sit in ʼn trans My...
Ons Groen Galery-digters praat uit
"Maar 'n tuin, die oudste teken van die mens se soeke na geordende skoonheid, 'n tuin van gedigte, soos geparste blomme in 'n ou boek, hoe rus ons...