Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument se jongste nuusbrief loop oor van interessanthede en foto's oor onlangse geleenthede! Gooi ook 'n oog op die...
Experience a monumental evening with Refentse, Elandré and Andriëtte
Taalmonument to sparkle with stars under a starry sky A heavenly spring evening with a trio of vocal artists will soon transform the Taalmonument's...
Opname oor ‘Wie en wat vier ons in 2025?
Op die vooraand van die 100-jarige viering van Afrikaans as ’n amptelike taal in Suid-Afrika, het die Afrikaanse Taalmuseum en-monument (ATM) en Het...
Taaldag en -maand by Taalmonument!
“Die stigting van die GRA was ‘n klein begin van die georganiseerde strewe na die erkenning en uitbouing van Afrikaans. Die GRA en die taalbewegings...
Vote for Taalmonument 50 logo and win!
Five lucky participants will receive annual permits and gift packs In the run-up to the Afrikaans Language Museum and Monument's (ATM's) exciting...
Stem vir Taalmonument 50-logo en wen!
Vyf gelukkige deelnemers sal jaarpermitte en geskenkpakke ontvang In die aanloop tot die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) se opwindende...
Nederlands vs Afrikaans in die 1800’s
Ten spyte van die Genootskap van Regte Afrikaners (GRA) se fokus op die bevordering van Afrikaans as lees- en skryftaal was daar steeds pogings om...
Wen R10 000 vir ’n monumentale logo!
En vertolk só geskiedkundige rol vir Taalmonument se 50ste Die argitek van die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) in die Paarl, Jan van Wijk,...
Win R10 000 for a monumental logo!
And play a historic role for Taalmonument's 50th The architect of the Afrikaans Language Museum and Monument (ATM) in Paarl, Jan van Wijk, would...
Leerders kan hier debat- en taalvaardighede GRATIS verbeter
SKRYF IN TEEN 17 MEI (nuwe sperdatum). Die Historium Trust en Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) het die behoefte geïdentifiseer om ’n...
Die Patriot-woordeboek van 1902
Woordelyste van die omgangstaal in Kaapstad en omstreke het reeds voor die Patriot-woordeboek verskyn en vanaf die 1870’s het woordelyste die...
128 jaar gelede verskyn ‘ONS KLYNTJI’
“Di Patriot het honderde geleer om te skrywe fer ’n koerant, Ons Klyntji moet tiintaller leer om goed te skrywe.” Tydens die eerste Afrikaanse...
Die internasionale pad vir Afrikaans
Hoewel Afrikaans aan die een kant toenemend weens regeringsdruk op verskeie maniere ‘geprivatiseer’ word, poog meeste kultuurorganisasies juis om...
Jongste nuusbrief nou beskikbaar
Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument se Kersfees-nuusbrief is nou hier beskikbaar met interessante artikels oor wat was en wat gaan wees. Onder...
Experience an extremely interesting and instructive Language Month discussion here
On 18 August a fascinating and informative panel discussion took place at the Afrikaans Taalmonument themed 'Language planning and language revival...
Beleef hier ’n uiters interessante en leersame Taalmaand-gesprek
Op 18 Augustus 2023 het ’n fassinerende en insiggewende paneelbespreking by die Afrikaanse Taalmonument plaasgevind met die tema ‘Taalbeplanning en...
Bybelvertaling in Afrikaans vier 90 jaar
Die proses van die Bybelvertaling in Afrikaans het oor ‘n tydperk van ongeveer 60 jaar verloop vandat die idee in 1872 uitgespreek is tot en met die...
Genadendal-Nederlands op skrif
“Ons skryf nes ons praat,” was ’n verklaring van die taalaktivistiese Genootskap van Regte Afrikaners (GRA) in 1875. So het ander mense ook besluit...
8 May 1925 – Afrikaans becomes an official language
From 1820, the British Lord Charles Somerset accelerated the Anglicisation policy introduced by his colonial predecessor. Somerset imported Scottish...
8 Mei 1925 – Afrikaans word ‘n amptelike taal
Die Britse Lord Charles Somerset het vanaf 1820 die verengelsingsbeleid wat deur sy koloniale voorganger ingestel is, versnel. Somerset het Skotse...