All eyes on planet with nearly 150 moons at picnic dedicated to Jan Visser Locals and visitors will get to know the glittering night sky –...
Saturnus verhelder Taalmonument
Alle oë op planeet met byna 150 mane tydens piekniek gewy aan Jan Visser Inwoners en besoekers sal die skitterende sterrehemel – spesifiek die...
Nuwe nuusbrief nou beskikbaar
Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument se jongste nuusbrief loop oor van interessanthede en foto's oor onlangse geleenthede! Gooi ook 'n oog op die...
Experience a monumental evening with Refentse, Elandré and Andriëtte
Taalmonument to sparkle with stars under a starry sky A heavenly spring evening with a trio of vocal artists will soon transform the Taalmonument's...
Opname oor ‘Wie en wat vier ons in 2025?
Op die vooraand van die 100-jarige viering van Afrikaans as ’n amptelike taal in Suid-Afrika, het die Afrikaanse Taalmuseum en-monument (ATM) en Het...
Laat jou gedig die lig sien
Gewilde skeppende slypskool terug by Taalmonument Vir diegene wat dalk soms ʼn bietjie dig voel as hulle pen op papier of vinger op sleutelbord plaas...
Vote for Taalmonument 50 logo and win!
Five lucky participants will receive annual permits and gift packs In the run-up to the Afrikaans Language Museum and Monument's (ATM's) exciting...
Stem vir Taalmonument 50-logo en wen!
Vyf gelukkige deelnemers sal jaarpermitte en geskenkpakke ontvang In die aanloop tot die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) se opwindende...
Wen R10 000 vir ’n monumentale logo!
En vertolk só geskiedkundige rol vir Taalmonument se 50ste Die argitek van die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) in die Paarl, Jan van Wijk,...
Win R10 000 for a monumental logo!
And play a historic role for Taalmonument's 50th The architect of the Afrikaans Language Museum and Monument (ATM) in Paarl, Jan van Wijk, would...
Leerders kan hier debat- en taalvaardighede GRATIS verbeter
SKRYF IN TEEN 17 MEI (nuwe sperdatum). Die Historium Trust en Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) het die behoefte geïdentifiseer om ’n...
Taalmonumente, foto’s en ‘n rare museumperd!
Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) se jongste nuusbrief spog met pragtige foto's en als oor 'Taalmonumente' in die Baai, die ATM se...
128 jaar gelede verskyn ‘ONS KLYNTJI’
“Di Patriot het honderde geleer om te skrywe fer ’n koerant, Ons Klyntji moet tiintaller leer om goed te skrywe.” Tydens die eerste Afrikaanse...
Die internasionale pad vir Afrikaans
Hoewel Afrikaans aan die een kant toenemend weens regeringsdruk op verskeie maniere ‘geprivatiseer’ word, poog meeste kultuurorganisasies juis om...
Jongste nuusbrief nou beskikbaar
Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument se Kersfees-nuusbrief is nou hier beskikbaar met interessante artikels oor wat was en wat gaan wees. Onder...
Women’s Month culminates in celebration of Phenomenal Women
Taalmonument and others honour 16 women during gala event Building on the inaugural success of the Phenomenal Women of the Cape Winelands District...
Vrouemaand bereik hoogtepunt met viering van Fenomenale Vroue
Taalmonument en andere vereer 16 tydens glansdinee Na aanleiding van die sukses van die eerste Fenomenale Vroue-toekennings van die Kaapse...
Duits, Frans en Afrikaans
Die simboliek van die Afrikaanse Taalmonument gee erkenning aan veral vyf Europese tale wat ‘n invloed op Afrikaans gehad het, naamlik Nederlands,...
8 May 1925 – Afrikaans becomes an official language
From 1820, the British Lord Charles Somerset accelerated the Anglicisation policy introduced by his colonial predecessor. Somerset imported Scottish...
8 Mei 1925 – Afrikaans word ‘n amptelike taal
Die Britse Lord Charles Somerset het vanaf 1820 die verengelsingsbeleid wat deur sy koloniale voorganger ingestel is, versnel. Somerset het Skotse...