Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) se jongste nuusbrief is nou gratis aanlyn beskikbaar. Lees meer oor Arabies-Afrikaans, die slawe se...

Dassiepis en Kankerbos: Noord-Kaapse rate vir skete en kwale
Die Noord-Kaap se geskiedenis strek oor duisende jare en die natuurlike en kulturele landskappe is onlosmaaklik verweef. Daarom het die Afrikaanse...
Naamgewing: Ons Khoekhoen-taalerflating
In ʼn era waar naamsveranderinge baie bespreek word, is dit noodsaaklik om na historiese naamgewing te kyk. ’n Belangrike Khoekhoen-woorderfenis kom...
Khoekhoen Afrikaans between tree and rock
Groen Galery at Taalmonument hones in on the language's ancient creators !Gâi ǂangus. ǁKhoreǁhare @ Khoekhoen-Afrikaans In line with the Afrikaans...
Khoekhoen-Afrikaans tussen boom en rots
Groen Galery by Taalmonument belig die taal se oer-skeppers !Gâi ǂangus. ǁKhoreǁhare @ Khoekhoen-Afrikaans In ooreenstemming met die Afrikaanse...
Museumdag en naamsveranderinge
Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) het op 28 Mei 2022 Internasionale Museumdag in die Paarl se historiese Strooidakkerksaal gevier deur...
Seemanswoorde stap aan wal…
Die Nederlandse seemanstaal van die 1600’s het inslag gevind in Afrikaans, maar hoe het dit gebeur? Die Verenigde Oos-Indiese Kompanjie (VOC) was ’n...
Taalmonument in die eerste uitgawe van Lalasini
Afrikaanse Taalmonument in die jongste uitgawe van die digitale tydskrif, #Lalasini. Lees gerus deur hul #digitale #tydskrif by...
Nuusbrief – Maart 2022
Ons nuwe nuusbrief wat artikels oor onlangse gebeure en ‘n klomp ander interessante inligting bevat, is nou beskikbaar. Vir meer inligting,...
Afrikadag 2019
#Afrikadag #AfricaDay 🎺💃🕺 25 Mei 2019 #Celebration #MarimbaBand Ithemba ensemble...
LitNet artikel: Afrikaanse Taalraad trek jeugdiges saam in Jeugmaand
Michael Jonas, ATR-direksielid en direkteur van die Afrikaanse Taalmuseum en -monument, praat oor die ekonomiese waarde van Afrikaans. Gaan...
INK’s winning words flow amongst trees and boulders
Taalmonument's open-air gallery shines with new poems The Historium Trust in Paarl was a proud sponsor of the creative writing website INK Skryf in...
Potgooi: Die voorsitter van die raad van die ATM, Jean Meiring, vertel vir Ina Strydom meer oor die projekte van die ATM
Die raadsvoorsitter van die Afrikaanse Taalmuseum en -monument, Jean Meiring, het die afgelope week op RSG met Ina Strydom oor die instelling,...
Nuusbrief – Desember 2021
Ons nuwe nuusbrief wat artikels oor onlangse gebeure en ‘n klomp ander interessante inligting bevat, is nou beskikbaar. Vir meer inligting,...
Twinkl vestig aandag op Taalmonument vir leerders
Die internasionale onderwys-hulpbron Twinkl vestig nou ook aandag op die Afrikaanse Taalmonument en -museum danksy Jozef Raczka se fokus op die Top...
Twinkl features Taalmonument for learners
The international educational publishing house Twinkl now also features the Afrikaans Language Monument and Museum thanks to Jozef Raczka's focus on...
Taalmonument is húl handewerk
ʼn Monument vir Afrikaans en vakmanskap Die jaarlikse herdenking van die Afrikaanse Taalmonument se inwyding op 10 Oktober 1975 is ʼn kans om...
Boegoebrandewyn, boschjesstroop en dawidsworteltjies
Plante met medisinale waarde en boererate Die Afrikaanse Taalmonument het in September vanjaar ʼn uitstalling van plante met medisinale waarde in ons...
Celebration of Women’s Month with us… and ‘Adele’
In celebration of Women's Month, the Afrikaans Language Museum and Monument (ATM) were #hosting an intimate pizza-wine-song evening on Saturday, 28...
Vrouemaand met ons…en ‘Adele’ gevier
Ter viering van #Vrouemaand het die Afrikaanse Taalmonument (ATM) ʼn intieme pizza-wyn-sang-aand op Saterdag, 28 Augustus 2021, aangebied waartydens...