Ons Almal sit om dieselfde vuur
Ons almal sit om dieselfde vuur bevat idiome in Afrikaans, Engels en isiXhosa.
Verskeie idiome en spreekwoorde verwys na vuur. Die vuuridiome is ook brailleer en aan 16 skole vir blindes landwyd geskenk, sowel as aan “The Innovation for the Blind” op Worcester.
Radiodrama: Ter aansluiting van die idiome is ’n radiodrama geskep, naamlik Deur die vuur vir jou geskryf deur Adriaan Havenga, ’n storie van ’n tienerdogter en haar pa, met hoop en liefde as die kern.
Ons almal sit om dieselfde vuur – Laai inligting af