LitNet artikel: Gesprek oor die ekonomiese waarde van Afrikaans

by | Okt 19, 2017 | Afrikaans tuisblad, Archive, Argief

Die Afrikaanse Taalraad, in samewerking met Afrikaans.com en die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM), het op Saterdag 14 Oktober 2017 in die Paarl ’n aantal interessante vrae oor die ekonomiese waarde van Afrikaans bespreek.