Leer meer…oor Afrikaans

by | Jan 8, 2019 | Afrikaans tuisblad, Algemene inligting, Argief

Wil jy of iemand wat jy ken meer leer oor een van die planeet se jongste tale, Afrikaans? Kyk dan gerus na die volgende kuberhuise oor die ongelooflike geskiedenis van die taal, waarvan die saadjie in die laat 1500’s gesaai is. Hierdie inligting maak deel uit van die Afrikaanse Taalmonument se webtuiste op www.taalmuseum.co.za/artikels-bronne waar ‘n verskeidenheid onlangse artikels en akademiese artikels oor Afrikaans asook die Afrikaanse Taalmuseum en -monument verskyn. Onderaan is hulpbronne, ‘n paar Afrikaanse kultuurorganisasies en aanlynopsies om Afrikaans aan te leer of te verbeter. Kontak ons gerus met nog voorstelle.

Aanlyn-hulpbronne oor Afrikaans | Online resources on Afrikaans

Geskiedenis van Afrikaans http://storievanafrikaans.co.za

Die ontstaan en ontwikkeling van AFRIKAANS https://afrikaans.com/ons-taal/oorsprong

Arabiese Afrikaans https://af.wikipedia.org/wiki/Arabiese_Afrikaans

Die Afrikaans van die Kaapse Moslems http://sbafrikaans.co.za/wp-content/uploads/2018/12/DIE-AFRIKAANS-VAN-DIE-KAAPSE-MOSLEMS-enkelbladsy.pdf

Meer oor Afrikaans https://af.wikipedia.org/wiki/Afrikaans

Afrikaans-speaking population of South Africa https://en.wikipedia.org/wiki/Afrikaans_speaking_population_in_South_Africa

More on Afrikaans https://en.wikipedia.org/wiki/Afrikaans

Afrikaanse rolprente https://afrikaansefilms.com/flieks