Verken, bekyk en bewonder wat tientalle Afrikaanse kultuurorganisasies doen om hierdie diverse Afrikataal te vier en te bevorder deur na die volgende kuberhuise te reis. Hierdie inligting maak deel uit van die Afrikaanse Taalmonument se webtuiste op www.taalmuseum.co.za/artikels-bronne waar ‘n verskeidenheid onlangse artikels en akademiese artikels oor Afrikaans asook die Afrikaanse Taalmuseum en -monument verskyn. Onderaan is hulpbronne, ‘n paar Afrikaanse kultuurorganisasies en aanlynopsies om Afrikaans aan te leer of te verbeter. Kontak ons gerus met nog voorstelle.
ʼn Paar Afrikaanse kultuurorganisasies | Some Afrikaans cultural organisations
Verken en vier die diversiteit en skoonheid van Afrikaans www.afrikaans.com en www.afrikaans.com/organisasies/organisasies-vir-afrikaans
Afrikaanse Taal- en Kultuurvereniging www.atkv.org.za en www.atkv.org.za/Taal/Meer-oor-taal en www.atkv.org.za/Taal/Vriende-van-Afrikaans
Federasie van Afrikaanse Kultuurverenigings www.fak.org.za
Breytenbachsentrum www.breytenbachsentrum.co.za
Afrikaanse Taalraad www.afrikaansetaalraad.co.za
Die Stigting vir die Bemagtiging deur Afrikaans www.sbafrikaans.co.za
Afrikaans, Nederlands gewoon voor iedereen hwww.voertaal.nu