Die 422 plaaslike en internasionale besoekers wat tot dusver via tripadvisor.com hul mening oor die Taalmonument gelug het, gee ons ‘n gemiddeld van 4,5 sterre! Hier is ook pragtige foto’s te siene. Daar is nog meer positiewe resensies as jy ‘taalmonument’ soek. Dus moenie wag nie, bekyk al die opwindende geleenthede by www.taalmonument.co.za en kom kuier gou om ons Afrika-gasvryheid te beleef.