Die Trusteelede van die Historium Trust en die bestuur van die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM), het die behoefte geïdentifiseer om ’n virtuele debatswerkswinkel te loods ten einde om Afrikaans te bevorder. Hierdie virtuele werkswinkel skep ’n geleentheid om leerders meer selfvertroue te laat bou en sprekers- en kommunikasievaardighede te bevorder en te verbeter.
Deel 2: Virtuele Debatswerkswinkel