Taalmonument en andere vereer 16 tydens glansdinee Na aanleiding van die sukses van die eerste Fenomenale Vroue-toekennings van die Kaapse...
Duits, Frans en Afrikaans
Die simboliek van die Afrikaanse Taalmonument gee erkenning aan veral vyf Europese tale wat ‘n invloed op Afrikaans gehad het, naamlik Nederlands,...
Derduisende het hul oë op ATM in kuberruim
Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument se webtuiste het pas 'n mylpaal van 300 000 bladkyke verbygesteek! Die bladkyke is vanaf September 2018...
Ander maniere om die Taalmonument te beleef!
By die Afrikaanse Taalmonument op Paarlberg is daar omvattende oudiogidse in ses tale en inligting oor die simboliek van die instelling in 22 tale...
Duitse invloed op Afrikaans
Met die vestiging van die verversingspos aan die Kaap was dit slegs vier jaar sedert die sluiting van die Vrede van Westfale wat die Dertigjarige...
Kappies wil sy dra
Anna Phillips van Garies vertel van die kappies wat die vrouens dra: “Ek het mos nou groetgeword in kom ek sê die geboorteland van die kappie. Die...
Weerlig en die rooi trui…
Bygelowe is ‘n interessante onderdeel van volksgelowe. Hier volg ‘n verhaal oor weerlig en donderweer uit die Noord-Kaap. Dina Slinger van...
Franse Hugenote en die Khoekhoen
In 1685 het die VOC besluit om, tot voordeel van landbou en die garnisoen, Hugenote na die Kaap te stuur. Die Hugenote - hoofsaaklik boere,...
Verklaring rakende gekanselleerde huurkontrak
MEDIAVERKLARING | MEDIA RELEASE | UKUKHUTSHWA KWEENDABA 31 Desember 2022 Na aanleiding van onlangse foutiewe sosiale mediaplasings en 'n mediaberig,...
Name in die Noord-Kaap: van Kambro tot Prieska en Soebatsfontein
Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) ondersteun die opname van histories gemarginaliseerde variëteite van Afrikaans, waarvan Gariepafrikaans...
Noord-Kaapse byname: Windjie Waai en Eilandperd
Die uitdrukkings en byname is ʼn erflating van groot waarde met ondergenoemde vertellers* wie se stemme opklink vanaf die letters op papier. Die...
Die algemene demografie van Afrikaans (2022)
Die Afrikaanse Taalraad (ATR) het ’n verslag, “Die algemene demografie van Afrikaans (2022)”, op 4 November by Joostenberg naby Stellenbosch...
Nog ‘n SAMA-toekenning vir ATM
Op die afgelope Suid-Afrikaanse Museumvereniging (SAMA) se nasionale konferensie is die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) vereer met die...
Unieke Islamkunde-boeke nou in museum
Dit is altyd lekker om ʼn oproep te kry waar iemand boeke wil skenk aan die Afrikaanse...
Rotsvas in Afrika
Illustreerder Karien van Wyk het hierdie skets van die Afrikaanse Taalmonument gemaak na aanleiding van die instelling se 45ste verjaardag se...
ATM luister na belanghebbendes
Die Raad van die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) het in die Paarl vergader nadat berigte van ‘n voorgestelde naamsverandering vir die...
Twinkl vestig aandag op Taalmonument vir leerders
Die internasionale onderwys-hulpbron Twinkl vestig nou ook aandag op die Afrikaanse Taalmonument en -museum danksy Jozef Raczka se fokus op die Top...
Taalmonument is húl handewerk
ʼn Monument vir Afrikaans en vakmanskap Die jaarlikse herdenking van die Afrikaanse Taalmonument se inwyding op 10 Oktober 1975 is ʼn kans om...
Boegoebrandewyn, boschjesstroop en dawidsworteltjies
Plante met medisinale waarde en boererate Die Afrikaanse Taalmonument het in September vanjaar ʼn uitstalling van plante met medisinale waarde in ons...
Taalmonument se kuberklaskamer
Welkom by die Afrikaanse Taalmuseum se kuberklaskamer waar die instelling relevante, interessante leermateriaal vir leerders plaas as aanvullende...