Voor moderne badkamers soos wat ons dit vandag ken, was die wastafel met ʼn kom en waterbeker algemeen in gebruik vir persoonlike higiëne. Wastafels...

Van tandpyn tot tandepasta
Tandpyn is ‘n nare ding. In die ou dae is die lastige tand getrek of die pyn is behandel met boererate wat nie altyd bo verdenking was nie. So...
Van Groot Zimbabwe tot 2 stoele in die museum…
In die 1890’s het Gideon Malherbe en ds SJ du Toit op ʼn ekspedisie gegaan na die Groot Zimbabwe-ruïnes. Hierdie besoek het aanleiding gegee tot die...
Die kartering van Gariepafrikaans
As deel van die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) se missie om versweë geskiedenisse van die taal te belig is 'n jarelange navorsing in die...
Skaapwagterstaf
Hierdie pragtige herderstaf is in die Afrikaanse Taalmuseum se versameling in die Paarl. ‘n Skaapwagterstaf is gewoonlik ‘n lang en stewige stok met...
Papierknipsels in die Taalmuseumversameling
Die knipkuns is ʼn baie ou tradisie. Die oudste voorbeeld van ʼn papierknipsel is in China...
Die punte van ‘n goeie perd
en die Afrikaanse Woordelys en Spelreëls van 1917 ’n Goeie perd: Dit moet ‘n fry groot kop hê. Koop geen perd met ‘n “pony” kop. ‘n Breë...
Gideon Malherbe – die wamaker
Teen die einde van die 1800’s het die Paarl die grootste wa- en rytuigvervaardigingsbedryf in die land gehad. Gideon Jozua Malherbe van Pastorielaan...
Likkewaan in die gang
In die 1890’s het Gideon Malherbe en ds SJ du Toit op ʼn jagekspedisie na die destydse Rhodesië tot sover as die Groot Zimbabwe-ruïnes gegaan. Hulle...
Vlugsout en floutes
Die Taalmuseum se fraai klein vlugsouthouer Vlugsout is reeds vanaf die Romeinse tyd gebruik en word vermeld in die geskrifte van Plinius waar hy na...
Watse klomp klompe is dit?
In die Afrikaanse Taalmuseum in Paarl is daar twee pare pragtige klompe. Die een het aan Gideon Malherbe (lank gelede eienaar van die gebou waarin...
‘Laat ons vrolijk zingen’
ʼn Liedboek van 218 jaar gelede in die Taalmuseum Daar is altyd iets spesiaals te vind in ʼn museumversameling. So is daar in die Taalmuseum se...
Manne van Graniet en Staal: die bouers van die Taalmonument
Die konstruksieverhaal, soos vertel deur die wie se handewerk dit is Die Afrikaanse Taalmonument op Paarlberg is ’n unieke, statige beeldhouwerk van...
Museumdag 2020 plaas fokus op Taalmuseum se relevansie
Die internasionale museumraad (ICOM) vier sedert 1977 Internasionale Museumdag waardeur museums regoor die wêreld op of rondom 18 Mei die...
Unieke tjalies en meesleurende geskiedenis
Die Afrikaanse Taalmuseum in die Paarl beskik oor ʼn klein tekstielversameling waarin daar onder meer drie historiese sytjalies en twee sysakdoeke...
Eis jou Afrika-narratief op
Vandag vier ons die dag in 1994 waartydens nie net alle Suid-Afrikaners nie, maar ook Afrikaans bevry is. Ter ere hiervan en die Afrikaanse...
Viertalige Fatima belig Bo-Kaapse Moesliems
Die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans (SBA) het onlangs 'n opwindende viertalige publikasie in die Bo-Kaap bekend gestel. Die inkleurboek...
Geheime van Afrikaans ontbloot
Prof Hein Willemse se insiggewende, tweetalige dokumentêr, genaamd 'Die versteekte geskiedenisse van Afrikaans', is nou gratis beskibaar by...
Die Bybel van SG du Toit, oftewel ‘Fanie Waterdokter’
Soms as ʼn mens deur ʼn ou Bybel blaai vind ʼn mens interessante goed wat daarin gesit is vir veilige bewaring. Met die herstel van historiese Bybels...
Munisipaliteit fokus op Taalmonument se erfenis
Ter viering van Erfenisdag en -maand het die Drakenstein Munisipaliteit onder meer op die Taalmuseum en -monument gefokus -...