Konstruksie van die Afrikaanse Taalmonument. Hierdie kort film is gemaak tydens die konstruksie van die monument. Dit wys die bouers hard aan die...
Jongste ATM-nuusbrief nou beskikbaar!
Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) se jongste nuusbrief is nou gratis aanlyn beskikbaar. Lees meer oor Arabies-Afrikaans, die slawe se...
Dassiepis en Kankerbos: Noord-Kaapse rate vir skete en kwale
Die Noord-Kaap se geskiedenis strek oor duisende jare en die natuurlike en kulturele landskappe is onlosmaaklik verweef. Daarom het die Afrikaanse...
Naamgewing: Ons Khoekhoen-taalerflating
In ʼn era waar naamsveranderinge baie bespreek word, is dit noodsaaklik om na historiese naamgewing te kyk. ’n Belangrike Khoekhoen-woorderfenis kom...
Khoekhoen-Afrikaans tussen boom en rots
Groen Galery by Taalmonument belig die taal se oer-skeppers !Gâi ǂangus. ǁKhoreǁhare @ Khoekhoen-Afrikaans In ooreenstemming met die Afrikaanse...
Herontdek ’n gedepolitiseerde Afrikaan(s)
Daar’s goeie nuus, minder goeie nuus … en baie om te dala. Só skryf SYBRANDUS ADEMA, die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) se...
Verklaring deur die Afrikaanse Taalmuseum en -monument
MEDIAVERKLARING | MEDIA RELEASE | UKUKHUTSHWA KWEENDABA 27 Mei 2022 Die Raad van die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) het die afgelope twee...
Seemanswoorde stap aan wal…
Die Nederlandse seemanstaal van die 1600’s het inslag gevind in Afrikaans, maar hoe het dit gebeur? Die Verenigde Oos-Indiese Kompanjie (VOC) was ’n...
Die Wortels Van Afrikaans: Oor 3 Kontinente Heen
Taalkontak 1488-1658, Europa ontmoet Suider-Afrika Afrikaans is een van die jongste amptelike tale in die wêreld en die wortels van die taal is...
Jeugdag: Drakenstein-kunstenaars het jonges gemotiveer en vermaak
Ter ere van Jeugdag 2021 het die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) ʼn opwindende gratis program aangebied, wat ter plaatse opgeneem was en...
Van tandpyn tot tandepasta
Tandpyn is ‘n nare ding. In die ou dae is die lastige tand getrek of die pyn is behandel met boererate wat nie altyd bo verdenking was nie. So...
Van Groot Zimbabwe tot 2 stoele in die museum…
In die 1890’s het Gideon Malherbe en ds SJ du Toit op ʼn ekspedisie gegaan na die Groot Zimbabwe-ruïnes. Hierdie besoek het aanleiding gegee tot die...
Skaapwagterstaf
Hierdie pragtige herderstaf is in die Afrikaanse Taalmuseum se versameling in die Paarl. ‘n Skaapwagterstaf is gewoonlik ‘n lang en stewige stok met...
Vrouemaandvieringe
Ter ere van Vrouemaand het die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) die afgelope Woensdag ʼn paar vroue met ʼn uitstappie na die monument bederf....
Feesjaar aan die rol!
Die amptelike wegspring van die Afrikaanse Taalmuseum en -monument se 45ste vieringe het op Donderdag, 6 Februarie, plaasgevind toe ʼn groep...
Grondwoorde van ver vind tuiste in Paarl
Taalmonument se 45ste jaar spring weg met KZN leerders se digkuns Op dae wanneer ons doodbang is, laat ons obafana staan. Hy skiet bliksemstrale en...
Taalmonument ‘se skool’ kom kuier
Die leerders van Groenberg Primêr - die plaaslike skool wat ter ere van Nelson Mandela deur die Afrikaanse Taalmonument vir 'n jaar 'aangeneem' is -...
Draf-draf vir ‘n goeie saak
Die gewilde Aandwedloop ten bate van die Boland Skool vir Outisme het weer verlede week by die Taalmonument plaasgevind. Daar was ’n totaal van 621...
Taalmuseum gesluit op Woensdag, 20 November 2019
Taalmuseum gesluit op Woensdag, 20 November 2019. Taalmonument wel oop, soos gewoonlik. Dankie Sien www.taalmonument.co.za