Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) het in samewerking met CapeNature, Working on Fire asook Cape Leopard Trust op 7 September 2022 ’n groep van 137 graad 6-leerders van Pineview Primêr van Grabouw verwelkom vir ’n spesiale opvoedkundige program ter viering van Nasionale Boomplantweek. Dit word jaarliks gedurende die eerste week van lente gevier. Sien www.af.wikipedia.org/wiki/Boomplantdag en www.taalmonument.co.za vir meer.
https://www.facebook.com/afrikaansetaalmonument/videos/1271892653549744