Afrikaans, die maklike taal om te leer Volgens die Amerikaaanse Foreign Service Institute (FSI) (hulle lewer diplomatieke opleiding) is Afrikaans...

Leer jouself Nama
Leer jouself Nama | Teach yourself Nama
Die internasionale pad vir Afrikaans
Hoewel Afrikaans aan die een kant toenemend weens regeringsdruk op verskeie maniere ‘geprivatiseer’ word, poog meeste kultuurorganisasies juis om...
Jongste nuusbrief nou beskikbaar
Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument se Kersfees-nuusbrief is nou hier beskikbaar met interessante artikels oor wat was en wat gaan wees. Onder...
Di resepte ni onder ’n kalkoen uitgebroei!
Met Kersfees om die draai, is hierdie voorstelle - in ou Afrikaans - van mevrou Elizabeth Jane Dykman(ook Dijkman gespel) se ‘Di Suid Afrikaanse...
ATM praat met taalgenote in Lae Lande
Verteenwoordigers van die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) het in September 2023 die Europese Lae Lande besoek om inligting uit te ruil met...
Cradock se vloermoer…oor die grondtaal
Aanvanklik was die Kaap (vanaf 1806) net tydelik tydens die Napoleontiese Oorloë onder Britse gesag en geen drastiese stappe is gedoen om Engels as...
Experience an extremely interesting and instructive Language Month discussion here
On 18 August a fascinating and informative panel discussion took place at the Afrikaans Taalmonument themed 'Language planning and language revival...
Beleef hier ’n uiters interessante en leersame Taalmaand-gesprek
Op 18 Augustus 2023 het ’n fassinerende en insiggewende paneelbespreking by die Afrikaanse Taalmonument plaasgevind met die tema ‘Taalbeplanning en...
Bybelvertaling in Afrikaans vier 90 jaar
Die proses van die Bybelvertaling in Afrikaans het oor ‘n tydperk van ongeveer 60 jaar verloop vandat die idee in 1872 uitgespreek is tot en met die...
Genadendal-Nederlands op skrif
“Ons skryf nes ons praat,” was ’n verklaring van die taalaktivistiese Genootskap van Regte Afrikaners (GRA) in 1875. So het ander mense ook besluit...
Women’s Month culminates in celebration of Phenomenal Women
Taalmonument and others honour 16 women during gala event Building on the inaugural success of the Phenomenal Women of the Cape Winelands District...
Vrouemaand bereik hoogtepunt met viering van Fenomenale Vroue
Taalmonument en andere vereer 16 tydens glansdinee Na aanleiding van die sukses van die eerste Fenomenale Vroue-toekennings van die Kaapse...
Duits, Frans en Afrikaans
Die simboliek van die Afrikaanse Taalmonument gee erkenning aan veral vyf Europese tale wat ‘n invloed op Afrikaans gehad het, naamlik Nederlands,...
8 May 1925 – Afrikaans becomes an official language
From 1820, the British Lord Charles Somerset accelerated the Anglicisation policy introduced by his colonial predecessor. Somerset imported Scottish...
8 Mei 1925 – Afrikaans word ‘n amptelike taal
Die Britse Lord Charles Somerset het vanaf 1820 die verengelsingsbeleid wat deur sy koloniale voorganger ingestel is, versnel. Somerset het Skotse...
Thousands eyeing ATM in cyberspace
The Afrikaans Language Museum and Monument's website has just passed a milestone of 300 000 page views! The pageviews are from September 2018 (after...
Derduisende het hul oë op ATM in kuberruim
Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument se webtuiste het pas 'n mylpaal van 300 000 bladkyke verbygesteek! Die bladkyke is vanaf September 2018...
Other ways to experience the Language Monument!
At the Afrikaans Language Monument on Paarl Mountain there are comprehensive audio guides in six languages and information about the symbolism of...
Ander maniere om die Taalmonument te beleef!
By die Afrikaanse Taalmonument op Paarlberg is daar omvattende oudiogidse in ses tale en inligting oor die simboliek van die instelling in 22 tale...