By die Afrikaanse Taalmonument op Paarlberg is daar omvattende oudiogidse in ses tale en inligting oor die simboliek van die instelling in 22 tale beskikbaar. Vir siggestremdes is daar boonop ook ‘n braille-weergawe.
Vir diegene wat egter nie binne kuierafstand woon nie, is ‘n pragtige virtuele toer beskikbaar by https://www.vpix.net/taalmonument. Sien die 15 kykopsies bo-aan.
taalmuseum.co.za