Taalmonument: troues
Die monument se tuine is 'n gewilde bestemming vir trouseremonies en die neem van troufoto’s.
Gesoek: Taalmonument troufoto’s
Het jy jou troufoto’s by die Taalmonument geneem? Ons wil graag jou foto’s in ons trou-album insluit –
Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien
asb. vir ons jou lae resolusie foto’s.
Let wel: geen onthale word toegelaat nie. Seremonies mag slegs op die grasperk plaasvind en nie binne-in die monument nie.
Tariewe: slegs troufoto's:
- R175 (1-10 gaste)
- R290 (11-20)
- R400 (21-30)
- R600 (31-50)
- R1 155 (51-100)
- R1 750 (101-150)
- R2 350 (151+)
- Addisionele na-ure fooi: R100.00 per uur
Tariewe: seremonie (en troufoto's)
- R200 (1-10 gaste)
- R400 (11-20)
- R600 (21-30)
- R1 000 (31-50)
- R2 000 (51-100)
- R3 000 (101-150)
- R4 000 (151+)
- Addisionele na-ure fooi: R100.00 per uur
- Vullisverwydering deposito: R210.00
-
Navrae en besprekings:
Natasha-Lee October
Tel. +27 (0)21 863 4809/0543
Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien







